Geplaatst: 17 jul 2007 06:52 am
KwaZulu-Natal
Kyk op in die lug! Daar is 'n *skrefiesmaan, dis
'n Moslemmaan, 'n KwaZulumaan, 'n *piesangmaan,
'n romanties nimfomaan
ek is in my land
ek draai my ruite oop
ek luister na die wind
ek hoor die kaffers sing
ek herken die woorde
ek sing saam
ek het jou lief
* skrefies = streepjes
piesang = banaan
Riana Scheepers
uit Poëziekrant, jaargang 26 nr. 4
maart-april 2002
Tiba