Geplaatst: 16 jul 2006 07:16 pm
Met Die Taal Van Karmosyn
met die taal van karmosyn
- die taal van verwondering en oordaad
en lág -
praat ek nou
dit wat eerst sinies was
prosaïes, verveeld en bleek, níks
laat vloei nou
soet en simpel woorde uit my mond
met die taal van skarlaken
brand my mond
ek maak weer liefde
ek én my taal
Riana Scheepers
Uit Met Die Taal Van Karmosyn
Human & Rousseau (Pty) 2001
tiba
Riana Scheepers (KwaZulu-Natal, 1957) debuteerde met de verhalenbundel Die ding in die vuur. In 2000 debuteerde ze als dichteres. Haar werk is integraal in het Nederlands vertaald en beleeft herdruk na herdruk.
(De vertaling is hier te vinden
www.uitgeverij-p.be/poezie/6-heden/6017.htm
Dettie )